Jy het soos ‘n feeprinses gelyk!!! Stunning, stunning en nogmaals stunning! BAIE, baie geluk! Julle maak ‘n mooi prentjie! Ek wens vir julle alles wat mooi is met jul lewenspad saam. Weereens, beautiful! Ek het selfs ‘n traan of twee gepik! Ek glo jy het jou man se asem weggeslaan!
Anna! PPPRRRAGTIG, jy was ‘n stunning bruid en alles lyk fanties mooi. Geseënd van die begin af – geniet dit elke dag!
Sooo bly ek kon help mooi maak xxx
Annarine, jy het my asem weg geslaan!!! Baie geluk!!! May you both be extremely happy and may you both be Blessed in marriage, friendship, love and one day with little pink feet too! hope you will come visit one of these days, maybe when Jandri rides one of his races in Knysna or somewhere round here. Lots of love!!!
Beautiful!!! Kan nie glo hoe mooi die foto’s gekom het nie!
Dis ongelooflik mooi, is mal oor jou rok en fynbos ruiker…julle maak ‘n pragtige foto, veral die plaas toneel by die plaashek!!
Sy het absoluut stunning gelyk!!! Fantastiese fotos.
OOh Lovely!!!!
wow, wow, wow!! Julle 2 is regtig stunning! liefde
Die foto’s som so mooi jul sprokiestroue op! Dis ONGELOOFLIK!!!
Jy het soos ‘n feeprinses gelyk!!! Stunning, stunning en nogmaals stunning! BAIE, baie geluk! Julle maak ‘n mooi prentjie! Ek wens vir julle alles wat mooi is met jul lewenspad saam. Weereens, beautiful! Ek het selfs ‘n traan of twee gepik! Ek glo jy het jou man se asem weggeslaan!
WoW!!!!! Julle 2 is pragtig! Die fotos is ongelooflik mooi. Dit was ‘n wonderlike dag en ons het dit baie saam met jul geniet!
Anna! PPPRRRAGTIG, jy was ‘n stunning bruid en alles lyk fanties mooi. Geseënd van die begin af – geniet dit elke dag!
Sooo bly ek kon help mooi maak xxx
Annarine jy was ‘n ongelooflike pragtige bruid. Baie baie geluk en voorspoed bid ek julle toe
Liefde
sjoe dis super stunning adene!!
Dis storieboek mooi. Wat ‘n match!
O my genade! Dis regtig sooo mooi julle! Het die fotos al oor en oor gekyk!
Beautiful Adene! My favourites are the cactus pics and the farm/field pics!!! Overall incredibly beautiful!
WOW! Dis mooi verby, Annarine! Jy het ongelooflik mooi gelyk!!!
Annarine, jy het my asem weg geslaan!!! Baie geluk!!! May you both be extremely happy and may you both be Blessed in marriage, friendship, love and one day with little pink feet too! hope you will come visit one of these days, maybe when Jandri rides one of his races in Knysna or somewhere round here. Lots of love!!!
Sjoe, die fotos is soooo mooi en julle pragtig.