Anneri & Barry Nelson’s Creek, Paarl

Thu, 15th March, 2012

 

Anneri & Barry se storie:
Op ‘n koue wintersaand in Februarie 2009 het ons ontmoet by ‘n selgroep in Londen. Na ‘n paar maande het die romanse vlam gevat en so het ons avontuurlustige verhouding begin. Aangesien ons steeds in Londen bly, reis ons gereeld die wereld vol op soek na unieke ervaringe (onderwater duik in Maleisie, ski in die Alpe, Kilimanjaro uitklim, toer deur Frankryk op ‘n motorfiets en vele meer). 2 jaar later, op ‘n verlate eiland (Perhentian Islands) het Barry op sy kniee afgegaan in die sand en my gevra om hom die eer aan te doen om sy vrou te word. Die unieke Franse styl het ons geinspireer tot ons “French Vintage Countryside” troue en daar was geen beter bestemming in die wereld as die Kaapse Wynlande om hierdie droomdag te laat realiseer nie.

Ek is mal oor hierdie idee wat hulle gebruik het – dit is verskillende kruie wat die gaste hulle mee kon strooi i.p.v konfetti.  Dit het ongelooflik geruik toe hulle gaste hul klaar gegooi het!!

 
POSTED BY admin in My Portfolio, Weddings | TAGS: , ,

5 Responses to Anneri & Barry Nelson’s Creek, Paarl

  1. Retha says:

    Die swart en wit foto in die veld is ongelooflik. Baie wel gedaan!

  2. Wow Anneri, JY het Stunning gelyk! Julle fotos is awesome.
    Well done Adene, Ek LUV daai foto wat Anneri op haar sy le op die bed.

  3. kyle Krige says:

    Hi Adene dis Kyle. Jou werk is baie goed ek hou
    van die moods en moments en ook jou werk se kwaliteit.

    Jou werk is baie inspirerend

    groete kyle

    xox.

  4. Jani B says:

    Pragtige decor en die enetjie van die babs met die wilde kuif is adorable!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>