Thank you to Simon and Sarah (couple below) who’s wedding i did a few years ago and have been referring all of their extremely beautiful, sweet and fun friends to me
Keep on sending them he-he!
Chrismo & Shani at Molenvliet, StellenboschFri, 22nd February, 2013 |
|
|
Dit is die mooiste trou fotos wat ek nog ooit gesien het en die pragtigste paartjie.Mag Vader hulle huwelik ryklik seen en mag hul liefde elke dag net sterker en sterker groei.Mag Jesus hulle bind met n liefdesband wat niks en niemand ooit kan verbreek nie.
Stunning Adene! Wow die bruid se fotos is beautiful. Was so vreemd gewees nou: Ek kyk deur die fotos en dink heeltyd by myself “Ek ken hulle van erens af”… Eers teen die einde besef ek dis die oulike couple wat hulle Goldren Retriever gehad het by dieselfde puppy school as waar ek was:)
stunning couple shoot!
Adene, dis beautiful fotos! Baie dankie vir die wonderlike manier waarop jy dit hanteer het en dat jy jou gawe uitleef en met ander deel. Dankie dat jy ons kinders se groot dag op so ‘n besondere wyse vir ewig vas gele he. Jy is besonder talentvol! Baie baie dankie.
Stunning,stunning Adene, wow…jy het die mooiste fotos geneem,keuse moes moeilik gewees het,Jesus seen jou met jou werk, uitstekend!!!!
SHoe, dit is die ongelooflikste mooiste fotos,, stunning couple.
Your work is amazing. Congrats Shani & Chrismo. Julle het nie ‘n fout gemaak om vir Adene te vra nie. WOW!
When I showed my colleague the pics she asked: “Are they human?” Julle is so gorgeous dis unreal. And the way you were captured, also… unbelievable.
Beautiful wedding …beautiful couple …..and more importantly ….beautiful photography
Pragtige fotos soos net jy dit kan doen! Welgedaan. ‘n Pragtige paartjie.
Divine!!! wow wow wow, gorgeous people, surroundings and images. Well done
Ongelooflik mooi!! Die eenvoudigheid van haar rok is beeldskoon…. Sjoe! Ek sal definitief vir jou ‘n luitjie gee wanneer ek my troue reel… Pragtige fotos
WOW soos die mooiste couple EVER! Jesus own!
Belaglike mooi Paartjie! ongelooflike fotos! Letterlik Asemrowend – elke Liewe ene!