Christelle & Jarrod storie:
Jarrod en ek het in dieselfde fietsry club behoort – hy is hoofsaaklik ‘n fietsryer wat so bietjie driekamp doen en ek ‘n driekamper wat so bietjie fietsry. So het ons meeste oggende van die week in dieselfde groep geoefen en nooit rerig notisie van mekaar geneem nie (ek weet nie of hy my miskien raakgesien het nie!). Eendag, nadat ons in dieselfde driekamp wedstryd deelgeneem het, het hy na my toe gestap om ‘hi’ te se. Soos wat hy gesels dink ek in my agterkop ‘jis, hierdie ou lyk bekend maar ek het nie ‘n clue van waar ek hom ken nie of wat sy naam is nie’. Oppad huistoe ‘n rukkie later besef ek – o ja- hy’s van die fietsry klub. So het ons meer en meer begin chat en het hy vir my ouliker en ouliker begin lyk, nou ja – soos wat hulle se, the rest is history!




















































Wow!
Congratulations!
Stunning photos of stunning people!
And those legs!
A lifetimes of bliss and happiness!
Love you!
oh goodness me! I’m in love with the uniqueness of this wedding…just incredible!