16 Comments
  • Marike
    Posted at 07:03h, 30 October Reply

    Stunning!!!!

  • Arina Janse van Rensburg
    Posted at 07:26h, 30 October Reply

    Whow fantaaaaassssties! Bruid van die jaar by UITSTEK!!!!

  • Imandi
    Posted at 07:27h, 30 October Reply

    Wow!! Adene ongelooflike mooi fotos!! Ons love ons feature photo ❤️ Jd & christal julle fotos is stunning!!

  • marinda
    Posted at 07:32h, 30 October Reply

    Baie mooi, mal oor die “renonkel blomme” en sagte pastel kleure !!!
    Sien ek vir Ray in die agtergrond van” Voetspore” kan nie sy sokkies sien op die foto’s nie ! hiehie!
    Pragtige Bruid, Bruidsmeisies, en manne !!!!!

  • Christal
    Posted at 08:13h, 30 October Reply

    Baie dankie Adene vir die Stunning fotos ons is absoluut MAL daaroor, jy het die dag perfek vasgevang xx

    • Ronnilie Theron
      Posted at 10:33h, 06 November Reply

      Sjoe, jou troue was pragtig!

      Ek trou Maart 2014 en is absoluut mal oor jou rok en oor jou bridesmaids rokkies?

      Waar het jy dit gekoop/huur?

      • Christal
        Posted at 05:41h, 17 November Reply

        Hi! Ekt my rok by Elizabeth Stockenstrom laat maak.
        Die bridesmaid rokkies het ek online bestel by Xenia van Australie af. Sterkte met jou reelings en geniet elke oomblik! X

  • Mari
    Posted at 09:50h, 30 October Reply

    Baie mooi

  • Simonie Coetzee
    Posted at 11:43h, 30 October Reply

    Pragtige foto’s Adene!! Christal en JD jul het stunning gelyk en was ‘n awesome troue!!

  • SANDRA
    Posted at 13:00h, 30 October Reply

    Wow! christal jou troue is woooooooooooow! uit n storie boek.. jy was n baie mooi bruid, en jou troue was baie mooi! 🙂

  • Harry & Alet
    Posted at 14:24h, 30 October Reply

    Christal & JD, dis beautiful foto’s. Ons stem saam – die bruidspaar van die jaar!!!

    Harry & Alet

  • Harry & Alet
    Posted at 14:26h, 30 October Reply

    Amazing foto’s! Ons stem saam – julle is absoluut die bruidspaar van die jaar!!!!

  • Annie
    Posted at 15:19h, 30 October Reply

    Beaurrrrriful!! X

  • Trevor
    Posted at 07:40h, 31 October Reply

    Ongelooflike goeie oog Adene. Christal jy lyk pragtig, Congrats. Mens julle het makietie djong

  • Marianne Strydom
    Posted at 11:57h, 01 November Reply

    JD & Chrystal – julle fotos is absoluut pragtig! Pragtige fotos, pragtige mense!

  • Sea Trader
    Posted at 12:07h, 05 November Reply

    Ons het die voorbereiding vir julle troue vreeslik geniet. So ‘n mooi paartjie! Ons het die fotos ook op ons Facebook blad gaan deel.
    https://www.facebook.com/Seatrader123

Post A Reply to Mari Cancel Reply