Lize & Pieter by Forrest 44

Tue, 22nd November, 2011

Lize is regtig ‘n droombruid vir enige fotograaf sy is “Girly”,vol lewe en energie, goeie idees, pragtig, oulik…die lys kan aangaan! Dit was regtig net tonne pret om haar troue afteneem, EN dit was ook die langste troue wat ek nog ooit gedoen het – 11 ure!! Hier is ‘n storie van hoe die 2tjies mekaar ontmoet het:

Lize & Pieter met each other through mutual friends at Stellenbosch University. She can still remember thinking: Wow, my friends are quite good in the matchmaking department!!  Pieter asked her to his formal dance a week later and the rest is history…

After spending a few years working in the UK both of them were ready to settle down in South Africa.  Pieter bought an engagement ring in RSA and wanted to propose to Lize in Sept 2010 on their holiday here in RSA….the thing was that he had to hide the ring for 7 months before the wedding!! (that must have been tough!!)

I am REALLY excited about the designer of these gorgeous wedding and bridesmaid dresses!!!!  They are just the most beautiful creations i have seen!  The designer is one of Lize’s very good friends and also one of the bridesmaids…Alana van Heerden (the blond bridesmaid). The make-up was done by the very talented Caren Blom.

Lize & Pieter went on a holiday in Italy and they decided that they are going to bring Italy to their wedding – so-to-speak :)  The food, the wine, the decor! I really loved the decor and thought it was put together very creatively (done by Paradiso).   The reception was held at Forrest 44 near Stellenbosch.

The house they got dressed in is Nina Brown’s house (Pieter’s aunt)…if you are my age (i am 31, it sounds old if you say…”if you are my age”) you cannot help but think: “Icing”, the clothing shops owned by Nina Brown. Can we just DROOL over your house?! I love it!!                                                      

 
POSTED BY admin in My Portfolio, Weddings | TAGS: , , , , ,

33 Responses to Lize & Pieter by Forrest 44

  1. Alana says:

    Oh my word…….dit is absoluut asemrowend mooi! Wow Adene, dankie dat jy so heerlike dag, al die kosbare oomblikke, sulke special mense en al die outfits so mooi ge’capture’ het! Dis BEAUTIFUL!!!

  2. o jinne ek kry sommer trane in my oe! ADene well done met die ongelooflike fotos en Pieter en Lize julle is net die mooiste mense binne en buite wat mens kan kry!

  3. Dewald says:

    Goeie werk Adene!lyk awesome..

  4. Marieke Krynauw says:

    Onbeskryflik mooi! Ek weet Nicola… ek wil self ‘n traantjie pik. Bitter mooi fotos Adene. Jy het twee beautiful mense, perfek ge’capture!

  5. Natelee says:

    WOW WOW WOW! Hoendervleis…. dis al hoe ek dit kan beskryf! Adene, amazing!

  6. Karin van Veijeren says:

    Dankie Adene vir die pragtige foto’s van my kinders se groot dag – dit is stunning!!!!!!!!

  7. wilanie brand says:

    Ongelooflik mooi!!stunning verby!! pragtigste paartjie wat ek ken!!

  8. Ingric Boshoff says:

    Die fotos is amazing stunning!!!!

  9. Zaan vd Merwe says:

    ONGE ONGE ONGELOOOOOOFLIK mooi! Sjoe, voel of ek da was as ek na die fotos kyk! Julle is prentjie mooi en mag julle vir EWIG so gelukkig wees! SJoe! Onbeskryflik!

  10. Anli Wahl says:

    WOW! My mond hang oop! Lize, dit was elke dag se afwagting werd – jy het asemrowend mooi gelyk! Elke fyn detail van die troue was besonders! En well done, Adene – jy het jouself weereens oortref! STUNNING!!!

  11. Flamboijant says:

    Adene.

    Stunning soos altyd!!! Pragtige couple, stunning fotos!!!!!!!!!!!!!!

  12. Anel says:

    Soveel emosie, soveel liefde! Jy dit als soooo stylvol vas gevang! Well done Adene!

  13. Ek is mal oor die foto waar die kinders die bruid sien vir die eerste keer. Foto 074

  14. Mandy says:

    Shoe, asemrowend mooi!! mooiste fotos soos altyd!!!

  15. Beautiful Adene – Love love love ♥

  16. Riani says:

    Adene, altyd lekker om na jou foto’s te kyk – jy het talent jong!

  17. Lyk na soveel fun! En ek kan nie oor daai mooi rokke kom nie. Dis regtig iets besonders!

  18. Aneen Nel says:

    O aarde maar dis mooi foto’s, Adene! Ek kyk dit nou al vir die 10de keer?!

  19. Francois says:

    Lovely set of images!

  20. Samantha Nel says:

    Absoluut stunning!!! Wens truofoto’s was so geneem toe ek getroud is. Die foto,s hoort in ,n tydskrif waar meer mense dit kan geniet en waardeer.

  21. Helen Walton says:

    Adene…I think these are your best photographs ever! xx

  22. Rosené Matthee says:

    WOW!!! Die mooiste! mense en die kuns om hul geluk en die emosie op kamera vas te vang is bemeester! Baie, baie geluk.

  23. sjoe, dis asemrowend mooi, pragtig Adene!

  24. Petra says:

    Wow Adene, jy en Alana was ewe PUIK. En Lize en Pieter lyk so ontspanne en natuurlik op al die fotos. Dankie dat ons op die manier hierdie spesiale dag kan deel. Elke foto is STUNNING.

  25. Sooo soooo mooi! Watter groot voorreg om te se ek kon ook n klein aandeeltjie he in die besondere dag! Goeie werk hou so vol Adene!

  26. Hannalee says:

    Sjoe, dis pragtig Adene! Ek LOVE die rokke, dis so uniek. Baie mooi fotos voorwaar!

  27. Tanya Grobler says:

    Wow Adene! Elke keer as ek dink dat jou fotos nie beter kan raak nie, oortref jy jouself net weer!
    Ons is soooo lucky om so AwEsOme Fotograaf soos jy vir ons troue te hê! Kannie wag nie!
    Stunning Stunning!!

  28. Naomi says:

    Lize!!! Jy is defnitief die MOOISTE bruid wat ek al gesien het!! Julle troue was awesome nes julle!

  29. Juanette says:

    Pragtige foto’s Adene! Hoe kry ek v Alana wat die rok gemaak het in die hande? Ek love hierdie rok sommer baie baie!

  30. liezel says:

    sjoe!!!!dit is ongelooflike beautiful fotos met bitter mooi mensies!!bly ons kon deel wees van die mooimaakspan….wat n voorreg*

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>