Lorna & Andries by Montpellier, Tulbagh

Wed, 15th June, 2011

 

 
POSTED BY admin in My Portfolio, Weddings | TAGS: , , , ,

18 Responses to Lorna & Andries by Montpellier, Tulbagh

  1. Lizl says:

    Love dit!!!!!! Soos altyd

  2. maryke says:

    Sjoe, BAIE mooi! :)

  3. Annamarie says:

    Wow, foto’s is stunning. Love die ene waar hul koek gaan sny. :-)

  4. Vanessa says:

    Awesome pic!

  5. Magda says:

    Ongelooflik asemrowend mooi. Jy het pragtig gelyk sus.

  6. Nicolene du Plessis says:

    Al die foto’s is stunning verby, geniet elke foto en dit vertel ‘n storie. Well done, julle is pragtig!

  7. Marisa says:

    Die foto’s is stunning! Dit was regtig ‘n lekker troue gewees!

  8. Colene :-) says:

    al fotos is pragtig en lyk soos droom. ek is mal oor al fotos. Adene Fotografie is great shoot. Good luck!! :-)

  9. Hein en Retha :-) says:

    Wow – dit het ons asem weggeslaan – fotos is ongelooflik pragtig! Ons het dit baie geniet! Dankies.

  10. Lizle Kruger says:

    die foto’s is so stunning! ek geniet dit om te kyk. Lorna & Andries is so pragtige paartjie!

  11. Elzanna says:

    wow, die fotos is stunning…. love it

  12. Kim du Toit says:

    Wow!!! My faves are definitely the field ones! Blown away!! What a beautiful wedding Adene!

  13. Liza Mostert says:

    Als is WOW!! I like it!!!

  14. Petro says:

    Die foto’s is so ongelooflik!!!

  15. Lorna says:

    Adene, Duisend Duisend Dankies, ek kan nou nog nie ophou kyk na die foto’s nie, bring soveel memories terug en ek verlang al hoe meer! Elke oomblik was fantasties afgeneem en ek kan dit sommer weer herleef! Waardeer als! Weereens dankie!

  16. ek is mal mal mal oor die bridal portraits en die couple fotos, sooooo verskriklik mooi adene! X

  17. stella says:

    wooow dis baie mooiiii pics ek onthou toe ek by cinema gewerk hulle was my gunstellinge customers altyd met n glimlag aangekom en Andries het verrassing gemaak vir lorna by mountain mill mall cinema dit was ladies night by cinema 4 op big screen Lorna het haar boeglaam geskrik dit was mooi

  18. Nico Rademeyer says:

    Ja die fotos is pragtig. Mag die paartjie (wat ek nie ken nie) ‘n Godvererende huwelik hê. Net ‘n gedagte of twee.
    Terwyl ek na al die glimlagte gekeyk het, het ek net gewonder hoeveel van hierdie mense – wat oor ‘n honderd jaar nie meer op die aarde sal wees nie- het hulle al voorberei vir die bruilof van die Lam. MAW hoeveel van hulle is gered, ek bedoel wedergebore. As hierdie vraag jou ongemaklik laat voel is dit ‘n teken dat jy moontlik nie wedergebore is nie. Kontak my en ek sê vir jou hoekom ek so sê.
    079 879 5561

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>