Marisa & Neill by Fiesta, Wellington

Tue, 10th July, 2012

I have been looking forward to Marisa & Neill’s wedding knowing that it was going to be different & beautiful. They had the wedding on a clear winter’s morning at Fiesta Restuarant in Wellington.  I arranged that we do the couple photographs before the ceremony – this meant that the bride & groom saw each other before the ceremony…also called a “first look”.

While editing the photographs I caught myself smiling at Neill & Marisa on the photographs – they have such a pure love which shows within the photographs. Geniet dit & bly altyd so!

 

The “first look” is about to happen :)

 

Here she comes….

 

 
POSTED BY admin in My Portfolio, Weddings | TAGS: , , , , , ,

10 Responses to Marisa & Neill by Fiesta, Wellington

  1. Bernard kuhn says:

    Neil en Marisa julle het pragtig gelyk op jul troudag. mag julle lank en ewig gelukkig getroud wees en bly

    groete

    bernard

  2. Tanya Smit says:

    Pragtig Adene!

  3. elize van Graan says:

    Die foto’s is stunning verby! Ek dink die bruid het alles gemaak. Sy het beslis elke oomblik geniet en straal van geluk! Die kombi was beslis n treffer saam met die dekor vir die dag! Groete!

  4. Petro says:

    Baie, baie mooi!!

  5. Die Du Toit's says:

    Baie dankie vir die pragtige foto’s! Dis iets wat ons altyd sal onthou en dit bring ook mooi memories terug as ‘n mens weer na die foto’s oor en oor kan kyk. Sien vreeslik uit na die res van die foto’s.

  6. Igma says:

    Sjoe al die fotos is pragtig.marisa jy het pragtig gelyk.elke details is uniek en baie mooi.mag julle nog baie jare gelukkig saam sal wees en geniet die troulewe baie.liefde

  7. Nadia Loubser says:

    Sien nou eers die foto’s. Die foto’s is pragtig! Dankie dat ons op julle spesiale dag kon deel. Geniet die troulewe. xx

  8. Antoinette Herselman says:

    Pragtig! Dit was ‘n heerlike troue en perfekte dag. Die foto’s is uit die boeke. Daardie jare het ons nie sulke oulike foto’s gehad nie.Ek trou sommer weer met my man van 21 jaar!

  9. Gerna van Graan says:

    Die foto’s is regtig pragtig! Dit was so ‘n groot voorreg om deel te kon wees van Marisa se dag! Julle het stunning gelyk! Adene, jou foto’s is baie mooi.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>