7 Comments
  • Sarah-Jane Wilkinson
    Posted at 12:36h, 16 October Reply

    WOW WOW WOW!!!! Wat meer wil mens he Saartjie?? Dis stunning!!

  • chrizanne
    Posted at 12:36h, 16 October Reply

    stunning stunning stunning!!!!!! 🙂 beautiful!!!
    En dankie vir sooooo lekker troue xxx

  • sara
    Posted at 15:28h, 16 October Reply

    Ek kon nou eers vir die eerste keer die foto’s sien, ons travel nog….baie dankie, ons hou baie daarvan.

  • Mariane
    Posted at 18:47h, 16 October Reply

    Stunning! Die foto’s en natuurlik die couple

  • Janine
    Posted at 20:16h, 16 October Reply

    Baie geluk Janus & Sara-Mart!
    Pragtige fotos Adene.

  • Lillibet Jordaan
    Posted at 18:02h, 20 October Reply

    Sara jy was ‘n wondermooi bruid met ‘n lieflike lieflike rok.
    Alle eer aan fotograaf vir die mooi foto’s!

  • marinda
    Posted at 08:23h, 30 October Reply

    OOOO watte ‘n mooi vrou !!!Die decor is ongelooflik, en jou rok en die bruidskar en die vinknessies…Alles is ongelooflik pragtig !!!

Post A Reply to Mariane Cancel Reply