5 Comments
  • Marica Louw
    Posted at 12:13h, 06 November Reply

    Ongelooflike fotos van die mooiste paartjie en die oulikste familie!! Mal oor die fotos!!

    • Kim
      Posted at 00:02h, 12 November Reply

      Marica sonder julle amal sou dit nie so lekker en mooi gewees het nie. Dankie dat julle vir ons die mooiste en beste daggie gegee het!

  • Rentia Coetzee
    Posted at 17:32h, 07 November Reply

    n Wonderlike geleentheid en n naweek gevul met die mooiste herinneringe.
    Dankie aan ALMAL, van die personeel v Montpellier tot die
    pragtige fotograaf en videograaf tot elkeen wat ver gery het om daar te wees. Natuurlik
    baie dankie aan elkeen wat gehelp het om die pragprentjie te voltooi

  • Victoria Ashipala
    Posted at 09:00h, 08 November Reply

    Gorgeous images! Beautiful couple!

  • Phil Roddom - Tantra Sound and Lightz
    Posted at 20:21h, 10 November Reply

    Wow! Such beautiful photos of an amazing couple. Ths wedding rates as one of the best I have ever played at. Kim and Pierre thank you to both you, your family and guests for making this reception so memorable and enjoyable!

Post A Comment