4 Comments
  • Liza
    Posted at 19:52h, 03 March Reply

    Adene, baie baie dankie!!!Die fotos is ongelooflik mooi.Ons is mal daaroor!!!Elke oomblik is so mooi vasgevang.Kan nie ophou smile as ek daarna kyk nie.Bring al die herinneringe van ons spesiaalste terug weer terug!!!Jy is die beste!!!xxx

    • Liza
      Posted at 19:55h, 03 March Reply

      Spesiaalste DAG weer terug,sorry Heehee xx

      • admin
        Posted at 14:38h, 08 March Reply

        GROOOT plesier! Was ongelooflik lekker om die dag saam met julle te deel! Julle is ‘n super spesiale couple! 🙂 Bly jy LOVE die fotos! 🙂

  • Mari
    Posted at 19:37h, 04 March Reply

    Liza & Paul julle troudag is betowerend mooi vasgevang. Alles was pragtig en perfek. Wat ‘n voorreg om hierdie spesiale dag met jul te kon deel. Baie liefde

Post A Comment