
07 Nov Yolandi & Christoff, Wolseley, Olive Rock
Thank you so much to Elize van der Riet from Cross Stitch design & photography who captured the groom & groomsmen.
Thank you so much to Elize van der Riet from Cross Stitch design & photography who captured the groom & groomsmen.
mandy
Posted at 08:13h, 07 NovemberAdene, soos altyd stunning!!!! jy het regtig ‘n gawe.!!. Yolandi, jy was ‘n beautiful bruid. die decor en blomme was pragtig.. soo jammer ek het julle nie ontmoet…kom kuier asb weer vir ons een of ander tyd. liefde. xx
Leana McLean
Posted at 09:00h, 07 NovemberMy liefste broer en nuwe sus…julle fotos is ongelooflik!! Mens kan die emosie van die dag sien. Alles is pragtig vasgevang.
Hildegard
Posted at 10:14h, 07 NovemberWow pragtige fotos. Yolandi jys die mooiste vroutjie jyt so mooi gelyk en Julle so verlief en gelukkig 🙂
Alles so pragtig. Baie lief vir jou xx
Liza
Posted at 12:19h, 07 NovemberMevrou Lottering, jy was die MOOISTE BRUID!!Julle is ‘n pragtige paartjie!Adene jou fotos is ongelooflik!Alles lyk stunning!
.com
Posted at 19:34h, 07 NovemberPragtige werk Adene! Wonderlike beeld van ‘n fantastiese dag! Yolandi,jy is beautiful…inside and out!
Edie Lottering
Posted at 10:00h, 13 NovemberDankie vir ‘n leeftyd se herinneringe met die pragtige fotos van ons kinders se troue!
Claire Nicola
Posted at 07:10h, 07 DecemberAs beautifully photographed as ever Adene! Gorgeous!