10 Comments
  • Lida Smit
    Posted at 04:32h, 28 January Reply

    Pragtig – mooier kon jy nie kry nie! Foto’s vang die atmosfeer van die dag perfek saam, die blomme asemrowend mooi en die kos heerlik! ‘n Mens kan sien die gaste het ditwerklik geniet!

  • Alida
    Posted at 07:25h, 28 January Reply

    Baie dankie Adene, kon nie vir mooier vra nie. Jy het die dag so mooi vasgevang in jou pragtige foto’s en was ‘n fees om saam te werk. Ek en Vian was nooit ongemaklik met jou agter die kamera nie. Weereens baie dankie vir jou groot aandeel om ons droomdag so spesiaal te gemaak het.

  • Rone
    Posted at 08:16h, 28 January Reply

    Alida jy het ongelooflik mooi gelyk! En die troue het weer die mooiste blomme & dekor gehad! Baie geluk aan julle twee!

  • Anna
    Posted at 08:26h, 28 January Reply

    Die lekkerste troue, mooiste bruid en beste mense! Die fotos vang beslis die dag mooi vas. Wat ‘n voorreg om dit saam’t die bruidspaar te kon deel!

  • Corle Barnard
    Posted at 08:38h, 28 January Reply

    Adene, sjoe dit is ONGELOOFLIK!!! Jy het die gevoel van die troue soo mooi vasgevang… WOW!! Agghh die blomme,decor alles is stunning Alida en Izette – ASEMROWEND!

  • Santa Bester
    Posted at 10:56h, 28 January Reply

    Asemrowende fotos en asemrowende bruidspaar. ‘n Droomtroue met gaste wat dit gate uitgeniet en ‘n fotograaf wat haar uitstekend van haar taak gekwyt het.

  • Flamboijant
    Posted at 11:52h, 28 January Reply

    Oooo WOW Adene!!! Dit is ongelooflik mooi!!! Alida jy lyk soos ‘n hollywood ster!!!! Baie geluk, die fotos en die blomme en jy en alles was net te pragtig gewees!

  • Adri
    Posted at 16:47h, 28 January Reply

    Die foto’s is sooo mooi. Ons is so bly ons kon die dag saam met julle geniet! Dit was so ñ stylvolle tog lekker gemaklike plaas troue. Ons het heerlik gekuier. Alida’tjie, jy is so ñ mooi bruid. Julle moet inskryf vir bruid en troue van die jaar.

  • Henriette
    Posted at 06:10h, 29 January Reply

    Pragtig!!!!

  • Elisna Couzens - House Of Silk Bridal Studio
    Posted at 16:30h, 30 January Reply

    Alida, dit was so n voorreg om jou te kon help met jou trourok hier by House Of Silk! Ons gaan definitief jou vriendelike gesiggie mis. Jy het asemrowend gelyk, daar is nie woorde nie! Ons almal hier by House Of Silk het ons omtrent verkyk na jou fotos, definitief een van die mooiste troues wat ek nog gesien het, fantastiese decor en fotos. Baie geluk en mag julle n wonderlike en geseende huwelik he. Alles wat mooi is vir julle twee xx

Post A Reply to Flamboijant Cancel Reply