7 Comments
  • mandy
    Posted at 08:13h, 07 November Reply

    Adene, soos altyd stunning!!!! jy het regtig ‘n gawe.!!. Yolandi, jy was ‘n beautiful bruid. die decor en blomme was pragtig.. soo jammer ek het julle nie ontmoet…kom kuier asb weer vir ons een of ander tyd. liefde. xx

  • Leana McLean
    Posted at 09:00h, 07 November Reply

    My liefste broer en nuwe sus…julle fotos is ongelooflik!! Mens kan die emosie van die dag sien. Alles is pragtig vasgevang.

  • Hildegard
    Posted at 10:14h, 07 November Reply

    Wow pragtige fotos. Yolandi jys die mooiste vroutjie jyt so mooi gelyk en Julle so verlief en gelukkig 🙂
    Alles so pragtig. Baie lief vir jou xx

  • Liza
    Posted at 12:19h, 07 November Reply

    Mevrou Lottering, jy was die MOOISTE BRUID!!Julle is ‘n pragtige paartjie!Adene jou fotos is ongelooflik!Alles lyk stunning!

  • .com
    Posted at 19:34h, 07 November Reply

    Pragtige werk Adene! Wonderlike beeld van ‘n fantastiese dag! Yolandi,jy is beautiful…inside and out!

  • Edie Lottering
    Posted at 10:00h, 13 November Reply

    Dankie vir ‘n leeftyd se herinneringe met die pragtige fotos van ons kinders se troue!

  • Claire Nicola
    Posted at 07:10h, 07 December Reply

    As beautifully photographed as ever Adene! Gorgeous!

Post A Reply to Leana McLean Cancel Reply